advertisement
Question
Posted by: janie | 2003/12/04

knoppies op verhemelte

Beste CyberDoc,

Ek sukkel amper twee weke al met 'n seer keel, was ook grieperig, maar is nou beter. My keel bly egter baie seer, en as ek met my tong teen my sagte verhemelte voel, is daar fyn knoppies. Is dit normaal? Of hoort die knoppies nie daar nie? Ek het met 'n spieëltjie probeer kyk, maar kan nie eintlik iets met my blote oog sien nie. Ek voel die knoppies egter duidelik met my tong. Wat kan dit wees? Kan ek dit maar ignoreer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Janie, dis waarskynlik net bietjie inflammasie en geswelde kliertjies n dit behoort self weg te gaan. As dit nie teen die einde van volgende week opgeklaar het nie, moet jy maar weer jou dokter gaan sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/07/21

HI ek kan ookmet my tong voel ek het fyn snytjies n my verhemelte maar dit word nie beter of gesond nie wat kan ek doen

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement