advertisement
Question
Posted by: lelike boude | 2007/03/13

knoppies op boude


My dokter het vir my advies gegee om nie meer brood met gis te eet nie, nadat ek vir hom gevra het hoe kan ek my vel (op my gesig en op my boude)glad kry vir my troudag. Ek het nou-al vandat ek kan onthou n knoppie-uitslag op my wange (dit is nie wit/swartkoppies nie). Skoonheidsspesialiste gee ten duurste vir my produkte om te gebruik en dermatoloe ten duurste medikasie wat ek moet drink (wat weer ander newe effekte veroorsaak) en niks werk regtig nie.
nog erger is dat ek tipe puisies/pitswere op my boude het, waarvoor dokters my ook al salf en so voorgeskryf het, wat dit n bietjie verlig het, maar nie genees het nie.
Kan julle my asb help met advies oor wat ek nou moet doen om seker te wees wat dit is en wat ek moet doen om dit gesond te kry? help help help!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I think that the dermatologist would be the best person to help you. I can't do any better.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Annies | 2007/03/13

As jy pitswere kry is dit iets in jou bloed. Toe ons nog op skool was het die mense altyd gesê ons moet Epson sout in water oplos en drink. Weet nie of dit net 'n boere raad was en of dit werklik werk nie.

Reply to Annies

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement