advertisement
Question
Posted by: Misty | 2007/03/23

Knoppies onder labia

Ek het gisteraand in die stort vir die eerste keer twee knoppies aan die onderkant van my labia gevoel en dis baie na aan die vaginale opening. Dit lyk of die een groter is as die ander met 'n punt na bo. Dit is nie seer nie en lyk nie soos 'n sweertjie nie. Daar is ook nie regtig gevoel in die knop nie. Wat kan dit wees? Ek is 12 jaar getroud en slaap nie rond nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Misty
Kan net geswelde Bartolin kliertjies wees maar laat jou GP/gyne kyk - moenie iets soos vaginale vratjies miskyk nie want dit moet vroeg behandel word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: faranaaz kruger | 2016/03/30

wil graag swanger word is al 5jr gtroud en was al by dokters maar hul het my gse my hormone is deurmekaar en gee my voorbehoed en ekt dit nie gdrink.Hul my gediagnoseer met polisistiese ovariel siekte. wats my kanse vir swangerskap?

Reply to faranaaz kruger
Posted by: anna | 2015/06/10

ek ht 2 knoppies lyk soos sweertjies bo op my vigina dis nogal seer as k darop druk dt pla my ni ma nw dt k dt gecn ht is ek bekomerd kan imand my dalk se wt dt is want k ht gedink dis haar pysies ma hkm an al kante n reg o meka

Reply to anna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement