advertisement
Question
Posted by: Lida | 2004/11/15

Knop in nek

Ek het 'n baba Basset gekry wat nou 8 weke oud word, ek het laas week opgemerk dat haar nek geswel is, die knop het wel groter geword en ek het haar by die veearts gehad.
Hy het aan my gesê dat die knop in haar nek veroorsaak is deur haar inspuiting wat vir haar gegee is op die 1ste November.
Ek het vanoggend ook met die veearts gepraat en hy het gesê dit sal om en by tussen 2 en 4 weke vat om weg te gaan, omdat die weefsels seer gekry het
Ek wil net weet is daar nie dalk enige ander rede vir die knop soos kanker of iets nie, en is dit normaal dat dit solank kan vat vir die knop om weg te gaan.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

So 'n knop mag wel ontstaan na 'n inspuiting en sal gewoonlik weggaan. Kanker is maar raar op hierdie ouderdom. Hou dit maar net dop en gaan sien weer jou veearts as dit groter word.
\
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement