advertisement
Question
Posted by: Janine | 2007/04/23

Knop in die nek

Ek het 'n irreterende knop in my nek dit is so 1 cm groot, maar dit is soos 'n klier wat vergroot is. Ek voel dit elke keer as ek my nek beweeg. Dit is nogal gevoelig.

Wat kan dit wees en hoe kry ek dit weg, want dit is nou al vir langer as 'n week daar.

Ek is nogal geworried daaroor.

janine

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Janine
Jou dokter moet asb daarna kyk - knoppe in die nek kan limfknope wees wat kan dui op infeksie, Tuberkulose of kanker.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/03/27

Ek het n knop gekry onder my oor seker so 2cm in breedte en twee da later het ek nog twee knoppe gekry bietjie kleiner ma kan dit verseker voel ....weet nie wat om te doen nie ..of wat kan dit wees nie

Reply to Anonymous
Posted by: Gesiggie | 2007/04/23

Dit klink nogal vir my of jou skildklier vergroot is? Laat jou dokter 'n Skildkliertoets doen.

Reply to Gesiggie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement