advertisement
Question
Posted by: PEPPA | 2005/07/11

Knieg

Het in Feb 2005 'n knieg op gehad..

Soos ek verstaan was daar 'n sker in die kniegshuif wat veroorsaak het dat die knieg soort van vashaak in 'n buig posisie en wanneer ek hom reguit getrek het het die agterste spiere in die knieg getrek en was vir weke daarna seer

Na die operasie het dit beter gegaan en het ek al die oefeninge gedoen wat die fisio gegee het en nie weer ' problem odervind

So twee maande terug het dit weer begin...die knieg "lock" absoluut in die buig en dan is dit vrek seer om hom weer reguit te maak...

Vat sou jy voorstel, moet ek die spesialis weer raadpleeg of net vir fisio gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Peppa
Ek dink verseker dat jy moet teruggaan na die spesialis wat jou weer goed moet ondersoek. Hy kan besluit of daar iets meer nodig is as fisio en of dit al is wat nodig is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement