advertisement
Question
Posted by: ...en Coke | 2004/11/29

Klippies se ander deel

Klippies jy't 'n tydjie terug baie geskryf en mense besorg oor jou gehad. Wat het nou van jou geword? Jy en jou vrou/meisie behoort 'n goeie dop saam te maak. Dit wil net voorkom asof julle nie die mengsel so goed regkry nie. Klippies se 'tots' is partykeer te sterk en dan wil hy wraak neem. Ander kere weer te flou, dan wonder hy oor baie dinge. Van dit wat ons gelees het, blyk dit dat die coke maar 'flat' is. Klippies, laat weet bietjie hoe dit met jou gaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Not sure | 2004/11/29

If she is willing to work on the problem, then it should be fine. However, if the coke stays flat, then I cannot see why you should stay in the relationship. What was that advert long ago? You can stay as you are for the rest of your life... Maybe think about it.

Reply to Not sure
Posted by: Shaun | 2004/11/29

Nee wat dis goed om te hoor dat jy goed doen. Miskien is die vout nie die coke nie, miskien moet jy heeltemal verander na Bells of so iets. As dinge nie reg gaan, dan kan jy self die klokke lui...

Mooi bly jy,
Shaun

Reply to Shaun
Posted by: Klippies | 2004/11/29

Ek wil ook nie graag nuwe, vars coke gaan kry nie. Miskien moet ek aanvaar dat ek maar met flat coke tevrede moet wees.

Reply to Klippies
Posted by: Klippies | 2004/11/29

Haar coke is bietjie flat. Sy het ook maar dinge wat pla en sy sal daaraan moet werk anders kan die probleme net groter word. Ons het daaroor gepraat en ek glo sy sal in die nuwe jaar plan maak. Ek was altyd seker maar die probleem maar volgens haar is sy self die probleem. Ek verstaan ook nie altyd alles nie.

Reply to Klippies
Posted by: en Coke | 2004/11/29

Ek het eintlik bedoel dat jou vrou se coke af is. Klink of sy nogal probleme kan hê.

Reply to en Coke
Posted by: Klippies | 2004/11/29

Dit gaan relatief goed met my. Ja, partykeer is die coke maar bietjie flat want dan het ek bietjie tyd gehad om te dink. Met my en my vrou is die mengsel ook nie altyd reg nie maar dan gooi ek net ''n tripple en nie 'n dubbel nie.
In verband met my ernstige wraak neem het ek en die man met mekaar gepraat en het ek weereens vermaan om nie weer kontak te maak nie al gebeur wat ook al. Ek moet sê dat ek self verbaas was dat ek so iets gedoen het want dit is nie in my geaardheid nie. Die psigiatriese behandeling het my seker geleer om my woede te beheer. Goeie ding. Kan nogal hand uit ruk as die woede losgelaat word.
Ek moet elke dag maar vat soos dit kom en die positiewe daaruit haal. Baie dankie vir die belangstelling en cheers!!(nog bietjie vroeg)

Reply to Klippies

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement