advertisement
Question
Posted by: Diablo | 2004/11/17

"Klein goedjies

Ek dink vandag is weer een van daardie blonde dae vir my.Ek het al so baie raad gevra en elke keer het ek die beste advies gekry en ek is dankbaar daarvoor.

Vandag se "probleem" of "issue"hoe weet 'n mens as jy te veel van jouself gee en wil nog gee maar daar is niks meer oor nie.

Ek gee al my liefde soos 'n man moet en soos ons ma's ons groot gemaak het om jou vrou te respekteer en te eer,altyd daar te wees vir haar deur lekker en k.. tye,siekte en dood en altyd vir haar as man finansieel te sorg dit is wie en wat ons is as man.

Ek is ook groot gemaak om al die "klein " goedjies te waardeur,om dit te waardeur en raak te sien kom al die groot goed van self en dit sal dan nie lyk soos 'n berg voor jou nie want die grond slag is gevorm,so maak die klein goedjies regtig saak of is ek verkeerd geleer in die lewe?

In my huidige verhouding strewe ek vir net die beste vir my lewens maat en dank die Here ek kry dit reg maar ek dink ek is te veel party dae oor my "klein goedjies".Ons baklei deesdae oor klein gemors soos,nie mekaar gereeld bel nie,nie altyd ons cell foon by ons het nie indien daar nood is of net te se "my engel ek het jou lief"hoe is dit moontlik dat 'n klein dingetjie soos die 'n stewige,'n droom verhouding amper gekelder het gister aand,hoekom is dit altyd dat 'n mens eers jou oe oop maak as dit te laat is en altyd seer woorde se en deesdae se gesegde - ek gaan my goed vat en loop,hoekom is ons so blind om te sien dat daar soveel verhouding/huwelike is wat nie werk nie en al die seer van die mense wat alles sal gee om dinge weer ok te maak,en hier is ons,verwag net alles is ok die hele tyd,vat kanse en beproef mekaar,toets mekaar en sien hoe ver ons mekaar kan druk voor die bom ontplof,probeer nie mekaar half pad ontmoed nie,is liefde deesdse soos 'n kraan wat 'n ou oop draai as jy dors is drink jy,anders bly in die pyp tot ek dit weer nodig het.

Wat moet 'n mens meer gee as daar nie meer oor is om te gee nie,'n verhouding kom mos van 2 kante af of nie en wie moet die belangrikste wees ten alle tye,jou God dan jy en dan jou man of vrou en dan eers die res van die damn spul.

Wat moet ek doen of gee om my lewens maat te laat sien ek is eg,200% ware man van my woord en eer,ek is daar 24/7,wat jy gesien het in die begin het jy gekry en nie een ander vrou daar buite nie, en my te verstaan as dit kom by die klein goedjies in die lewe.Is ek net simpel of sien ek rog beelde wat nie bestaan in ons leef tyd nie.Vra ek te veel miskien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Hi Diablo, Ek weet van die blonde dae, en some kry ek die grys dae, wat net so blonde kan wees.
Maybe you could apply the sort of criterion used often in psychiatric diagnosis ( because we all get a bit blue, or anxious, or whatever, and that's perfectly normal ) --- the boundary beyond which something is a problem or disorder, is when it starts to significantly intefere with your normal activities in your personal and work life.
Be careful that sweating too much over the little things, you overlook the bigger and deeper things. And be careful that instead of being supportive, one can become controlling, and do too much. When your help is enhancing the other person's ability to succeed within their own autonomy and freedom, that's great. When it stifles and smothers them, it's not good.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Mona | 2004/11/17

Thanx Slr, at least that dried one of my tears...... :-(

Reply to Mona
Posted by: slr | 2004/11/17

Diablo

if you get upset when reading Mona's well-intended advice.........no wonder your relationship is having problems.

you see and cause sh*t when it ain't there, my man!!!!!

Reply to slr
Posted by: Mona | 2004/11/17

My aarde, jy het obviously my mening heeltemal verkeerd opegeneem, ek het dit goed bedoel hoor!! Wat ek bedoel het is in vandag se lewe is dit maklik om te sê ek is lief vir jou, maar dit is nie genoeg nie, jou hele lewe moet vir jou man / vrou wys hoeveel jy hom / haar lief het, en die klein goedjies wat jy doen tel! As jy luggies aan haar raak as sy by jou verby stap, 'n oog knip, 'n soentjie, 'n enkele roos op haar kussing.... oh well.

Verskonings word aanvaar in die form van chocolates DANKIE!!!!

Reply to Mona
Posted by: Josh | 2004/11/17

Diablo ou maat, jy moet altyd sê dat jy lief het omdat jy die man is. Jy moet onthou dat dit nie 'n klein dingetjie is nie. Dit hou die vroue geslag aan die gang. Hulle doen dit egter nie so baie soos wat hulle dit wil hoor nie. Partykeer dink ek self dat 'n man goed moet wees teenoor sy vrou maar nie te goed nie anders word dit as van self sprekend aanvaar. Mense wil vandag te gou goed vat en loop en nie bly by die "deur dik en dun" ding nie. Ons het te gemaklik geraak en as ek lees hoeveel vrouens rondkyk en hulle partners wil verneuk, raak ek bang! Wat nog waar is, is dat dit altyd die klein jakkalsies is wat die lande aan die brand steek.
Ek verstaan hoe jy voel want ek was ook grootgemaak op die ou manier en sukkel met die hedendaagse sienings.

Reply to Josh
Posted by: Diablo | 2004/11/17

Brief van my vrou.

Bok,

van die eerste aand wat ek jou gesien het, het ek geweet ons is bedoel vir mekaar,
Daai aand, onthou ek jou groot groen oe en lang oog wimpers,
jou manlike hande, en netjiese skoon naels
jy het verskriklik lekker geruik
en jy het die pragtigste wit reguit tande gehad
jy het so oop gesig gehad, dit het gevoel of ek enige iets vir jou kon se.Jy was so positief, lus vir die lewe, in die dat jy onlangs jou vrou verloor het,ek het jou begeer - destyds en nou nog,
daai aand kon ek nie glo watter aantreklike jong smart man is in my huis ek kon dit net nie glo nie. Met die pragtiste smile het jy my onder my voete uitgeslaan ek wou skree, lag, huil en ek was so angstig , dat ek kon kots, ek wou jou gryp en soen,
maar moes my pous hou, om te verhoed dat jy dink dat ek 'n loslyfie is,.my hart het in my keel gesit, en as ek so terug dink , is my hart weereens in my keel,ek het nat geword, en moes myself beheer. Ek wou alles drink wat uit jou mond uit gekom het,ek wou my finger in jou mondtjie sit, ek wou my tong in jou mond sit om die warmheid en sagte vel te proe, en te voel.
En toe dit gebeur, toe ek jou uiteindelik soen, wou ek ontplof, toe ons een word het ek ontplof ek in jou en jy in my, en ons was een.

As ek dink dat jy vandag myne is wil ek net sit en ween, dat jy my gekies het, en my joune gemaak het wil ek in 'n hoekie sit en ween van blydskap, en dankbaarheid.

Jammer dat ek vergeet het, jammer dat ek jou vir granted gevat het, jammer dat ek jou amper verloor het.

VERGEWE MY asseblief, uit die diepte van my hart smag ek vir jou vergifnis.

jou vrou

THE END.

Ek het haar vergewe met liefde kan ons alles hanteer.

Reply to Diablo
Posted by: Diablo | 2004/11/17

Mona ek het raad gevra en nie jou kinderlikke nonsens nie.Ek het nie jou raad nodig nie dankie.

Reply to Diablo
Posted by: Mona | 2004/11/17

As jou vrou se lewenstyl van so aard is dat sy haar liefde elke dag / aand vir jou uitstraal, dan sal dit nie nodig wees om mekaar te bel elke dag om te sê ek is lief vir jou. Dade tel meer as woorde.

Reply to Mona

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement