advertisement
Question
Posted by: Spinnekop | 2007/11/30

Klein aartjies wat bars

Ek kry gereeld n brand pyn in my vingers, tone, voete,ens. Dit duur net n paar sekondes en dan is daar in blou kol. Lyk soos n aatjie wat gebars het. Die blou kolletjie bly ook net n dag dan is dit weg.Is dit iets ernstig of kan ek maar aangaan om dit te ignoreer/

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Spinnekop

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek bevestig dat dit nie iets is om oor bekommerd te wees nie en dat jy dit maar kan ignoreer. Dit is egter vir my moeilik om te bevestig wat die presiese oorsaak hiervan is, aangesien jy nie vir my verwittig het van jou rook gewoontes en of gebruik van medikasie ens. nie.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement