advertisement
Question
Posted by: lizelle | 2004/02/10

kinder inspuitings

Hi daar doc

Ek wil net weet my kinders (Tweeling) is nou die einde van die maand 18 maande hulle het nie vir hulle 15 maande inspuiting gegaan nie. Nou wil ek net weet kan hulle al twee saam kry nou die einde van die maand en sal daar nie kompliekasies wees nie omdat hulle altwee saam sal kry het nie.
(Worry oor die Carte blanche storie hele rukkie terug oor die inspuitings)

Dit sal my baie help en my gemoedrus gee.
Ek het die selfde vra vir die peadiatrician gestuur maar het nog nie 'n antwoord gekry nie. Wat my pla my private suster se jy kan altwee gelyk kry en die suster by die kliniek se jy kan nie altwee gelyk kry nie. So ek sit in 'n weeg skaal ek weet nie 15 maande inspuiting is opsioneel maar ek wil net weet wat sal gebeur as hulle nie die 15 maande een kry nie.

Help sal waardeer word

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

This is not in my area of expertise. You will have to wait for the paediatrician's reply.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement