advertisement
Question
Posted by: ale | 2004/11/02

Kind - 8 - kanker

Ek het op die TV gesien waar 'n dokter van die Rooi Kruis hospitaal sê dat kinders onder 12 baie vatbaar is vir kanker en dat die diagnoses as volg is:
Bloei maklik
Kry maklik bloukolle ens en dat jy jou kind gereeld moet laat toets vir kanker.

My dogtertjie is ORH neg bloedgroep. sy bloei maklik as ons haar sou laat inspuit ens en sy kry van stampe vreeslike bloukolle. Die bloukolle word dan groter - in die sin van dit is so groot soos 'n 2 rand stuk en dan word dit so groot soos 'n koppie se grote. Die GP het ons verseker dit is slegs bloed onder die vel - maar na die dokter se praatjie wonder ek.

Dink u dit is nodig om bekommerd te wees en stel u voor dat ek haar eerder na iemand anders toe vat - is dit moontlik dat sy dalk kan kanker hê.?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ale, ek twyfel of haar bloedgroep enige iets daarmee te doen het, maar die veiligste sou wees om haar pediater toe te neem en seker te maak daar is niks ernstig fout nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement