advertisement
Question
Posted by: Liz123 | 2005/12/05

Kids gone - i'm alone

Nie gedink ek gaan so so voel nie. Het so uitgesien om alleen te wees na amper 5 jaar waar ek alleen omsien na die kids. Maar nou ja, hulle het Vrydag gevlieg Australie toe, en ek kannie glo ek voel so verlore nie. Hier is nie eers een fight in die huis nie, dis net ek en die kat.

Hulle pa het al die pad afgevlieg van die buiteland om hulle te kom afse - wat 'n verrassing vir hulle. Ek glo hulle is bevoorregt, al kan hy nie daar wees vir hulle op 'n daaglikse basis nie, gee hy soveel vir hulle. Dis sy manier om te vergoed. Al is ons nie meer saam nie, is ons nog goeie pelle, en hy doen sy bes vir hulle in sy omstandighede. Ek waardeer dit ongelooflik.

Nou ja, ek sal maar met die kat gaan gesels. Tot later.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

They say there are two tragedies in life --- one is not getting what you want ; and the other is getting what you want. But like all reactions to loss, this is normal and you will get out of this mood. Talking o the cat sounds like an excellent idea--- they are great listeners, even if our kitten, after listening with huge eyes for a while, is inclined to then climb down your leg and bite your toes.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: waterblom | 2005/12/06

My kids are in Europe, America and Singapore, thank goodness hubby is still here, although the two dogs are great listeners too, especially when we share a packet of cookies.

Reply to waterblom
Posted by: Delene | 2005/12/06

Kids & husband are gone. I got 2 birds & 2 fish...They make very good listeners..
:)

Reply to Delene
Posted by: lady nina | 2005/12/06

hi nooi

ja nee ek gaan ook die kersfees vir die eerste keer alleen wees en is meer bang as bly op die staduim

ek en my ex is ook nou op a goiie voet en soos joune doen hy ook meer as wat hy moet vir die kinders - ek is hom ewig dankbaar want alleen sal ek nie die mas kan op kom nie
wk het nooit gedink ons sal "vriende" kan wees nie maar dit help seker dat jy in die buiteland is en ons hom bitter min sien

alles werk uit ten goede ....

lekker dag en vertel ons hou jy die tyd gaan om kry

nina

Reply to lady nina
Posted by: Jakes | 2005/12/06

My 2e naam is kat. Was lekker om nou die aand met jou the "Chat" Fortunately so late in the evening the others are asleep so no comments about chatting

Reply to Jakes

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement