advertisement
Question
Posted by: Marlene | 2007/11/29

Kidney Problems

Ek was in Maart 2007 by 'n euroloog want ek het gedurig pyn in my niere gehad, hulle het 'n toets gedoen waar hulle die jodium in spuit. Hulle het gesien dat ek 3 niere het, 2 aan die regter kat ditant en een links. My nierfunksie is 100% maar ek kry nogsteeds ondraaglike pyn veral aan die regterkant. Telfonies het hy my gestuur vir MK&S toets, wat dit is weet ek nie. Hy het ook gese ek moet hom Maandag gaan sien maar ek wil net weet wat die oorsaak is van my pyn.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marlene
'n MKS toets is 'n mikroskopie, kweking en sensitiwiteitstoets vir urine om infeksie uit te skakel. Baie mense het 'n ekstra nier met normale nierfunksie en as jou IVP normaal was, is dit waarskynlik agv 'n infeksie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement