advertisement
Question
Posted by: Sam | 2004/01/23

Kern IFA

Hi

Ek het ongelukkig net met die dr. oor die foon gepraat en soos ek verstaan het is dit wat hy gesê het -
Rheumatoide faktor - 11
Kern IFA - hoog (hy het iets gesê van anti-liggame, hartklokke - wat ek nie kon verstaan nie.)
B locus - Negatief
Ek het al rheumatoid vandat ek 18 is, ek is nou 30, maar dit was voorheen nie regtig elke dag seer nie maar dit raak nou baie erg.
Baie dankie vir jou moeite.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sam, IFA staan vir Immuno Fluorescent Antigen sovêr ek weet en dis ‘n tipe toets. Ek neem aan dit dus beteken dat jy ‘n outo-immun siekte het, maar dis nie nuus vir jou nie. Die beste sal waarskynlik wees om ‘n rheumatoloog te gaan sien en uit te vind of hy nie iets meer vir jou kan doen nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement