advertisement
Question
Posted by: Wonder | 2008/06/24

Keelseer

Hallo dr. My keel is al vir die afgelope 6 maande aanhoudend rooi en soms bietjie seer as ek sluk. Ek was by die dokter, maar dit voel nie vir my sy het my deeglik ondersoek hiervoor nie. Ek het voorgestel dit kan dalk allegieë wees en sy skryf toe antihistamien pille voor. As dit nie alergies is nie, kan so rooi keel iets anders wees. Ek het geen ander simptome nie en my keel is nie onweerstaanbaar seer nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder
Dit kan wees as gevolg van ‘n post nasal drip maar ook agv suur wat terugstoot as jy slaap. Kry jy sooibrand? Mens moet ook maar liewer net ‘n volbloedtelling doen om te kyk of jou witseltelling normaal is en of jy nie dalk lae immuniteit het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement