advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2004/10/18

katgriep

My worshond teef het 7 weke gelede kleintjies gehad (6). Die naweek het ons hulle pet shop toe gevat, maar almal het teruggekom. Ongelukkig het daar iewers katgriep ingekruip. Almal is siek asook die ma. Die veearts het antibiotika voorgeskryf en ons behandel hulle nou maar en hoop vir die beste. Ek sal net graag wil weet wat hulle kanse is en hoe lank die behandeling neem vordat hulle beter raak. Ons probeer om maar vir hulle soveel moontlik vloeistof in te gee om ontwatering te voorkom. Is daar enige ander opsie? Ek het al gedink om mikien die kleintjies te laat uitsit, maar dan lyk dit of hulle weer bietjie beter word.
Kan iemand asseblief raad gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Die virus is hoogs dodelik as hondjies nie intensief behandel word nie - dit beteken baie keer drips en hospitalisasie. Soms is die oorsaak minder ernstig en sal hulle herstel. Selfs wurms kan dit veroorsaak. Gaan voort met die bhandelings soos voorgeskryf deur jou veearts en sien watter oorleef.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: michelle | 2016/01/27

Hi I've lost so many dog's because of this katgriep, n I love dogs I want 2 buy Rottweiler, but am not sure what to do so many dog's died after the 3 injection.so please help he is 8weeks n had his injection but I feel like waiting antil his next injection than I can bring him home. Ways the best ting 2 do? I lost 4 Rottweiler's n 3 boerboel dog's

Reply to michelle | 1 comment (hide)
Posted by: danielle | 2016/03/31

Hi. have you sprayed and cleaned your yard. It can stay in your yard for years. I bought disinfected goods from the vet that i sprayed my whole yard and even the house.

Posted by: zane | 2015/06/25

my hondjie van sotese 8 weke het katgriep gekry hy was al so sleg dat hy nie kon loop eet of drink nieEk het die hond dAdelik vearts toe gevat waar hulle n drip in die hond se maagie ingesit het wat soutwater bevat en hulle het ook antibiotika(pille)en honed kos en syrup wat vitamene bevat . die honde kos het ek in n blender gesit met die syrup wat met water gemeng is,en het n inspuiting gevat en die kosies opgetrek en agter in sy keel gespyt ek moes elke uur vyf inspuitingd van die kos mengsel vir hom gegee het en van die water mengsel ook wlkw uur vyf spyte na die tweede dag het my hond weer begin lewe kry maar hulle het gese dit was n 50/50 present kans dat die hond dit sou deer maak reeds omdat hy die virus al vir n hele rukkie gehaat het ..die veart het my 1100 gevra so wanneer jy jou hond nog vroegtuidig vearts toe vat sal hy dit maak ..die virus tas net jong honde aan en dit is baie belangrik dat jou hond sy inspuitings vroegtuidig kry ... die vearts het ook gese dat die virus van n hond naby kon gekom het en dit kon selfd deur die wing(lug) gekry word en maak nie saak of jy jou erf spuit eof skoon maak nie dit gaa mie die virus dood maak nie die virus moet van self weg gaan ...hoop die raad het gehelp

Reply to zane | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2016/01/08

gaan kyk op google wolfcreek parvo pups hulle het al 34 yt 35 pups gered met katgriep

Posted by: Anonymous | 2014/12/25

hi ek het 'n klein hondjie van ongeveer 9 weke en hy het katgriep ek was by die veearts en hulle het hom ingespuit met antibiotika asook pille gegee wat ek steeds gereeld vir hom gee ek maak seker dat hy genoeg vloeistof inkry hy drink selfs so nu en dn bietjie water maar hy raak al hoe slegter .. ek het dringend raad nodig asb ek het nie nog geld vir die veearts om hom op 'n drip te gaan sit nie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/10/25

Goeie dag ek wil graag weet oor bosluiskoors en kat griep.ek het my poedel deur getrek met bosluiskoor hys nou weer gesond.ek wil graag weet kan ek my ander honde wat gesond is berinil in spuit om bosluiskoors te keer.en dan is daar enige meds wat kan keur teen katgriep? Ek gee my honde blue liquid dit se dit sal katgriep voorkom.is daar dalk its anders wat ek hulle kan gee?

Reply to Anonymous
Posted by: Mirchelle | 2006/08/12

My Staffi x Bull Terrier is a very large dog (male). He is 'throwing up' and has lost a lot of weight over the past week. I've heard it may be 'katgriep'. Please inform me what we should do.

Regards,

Mirchelle

Reply to Mirchelle
Posted by: Acineth | 2004/10/19

Do as the vet says, and keep them hydrated. They have a better chance with treatment than without.

Was the mother innoculated before?

Reply to Acineth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement