advertisement
Question
Posted by: LZ | 2005/12/13

Kat tepels

Hallo!
Ek wil graag meer uitvind oor kat tepels. Wat veroorsaak dit en is daar rede tot kommer as mens in 'n kort periode skielik 'n klomp ontwikkel? Is dit beter om dit af te haal of moet mens dit eerder net los?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste LZ,
Dit word nie sommer kankeragtig nie, en mens kan dit los as dit jou nie pla nie, nie rooi of sere word nie, of dit skaaf nie met klere nie. Dis nie gevaarlik nie. Oorsaak is onbekend.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Stephanie | 2015/06/04

Wil graag uitvind is dit gevaarlik as n kattepel swart word?

Reply to Stephanie
Posted by: Laetitia | 2015/01/01

Ek het ook onlangs honderde van die goed begin ontwikkel. Veral onder my arms asook my nek! Dit jeuk ontsettend, kan 'n "lui lewer" iets daarmee te done hê? Weet nie meer wat om te gebruik vir die jeuk nie, ek krap dit soms dat die bloed loop.

Reply to Laetitia
Posted by: Dee Dee | 2005/12/13

Gaan lees die forum oor die doc se vorige antwoorde hierop. Ek het al myne laat afvries, afband en afsny. Die dokters noem dit crazy skin. Dit kom maar net elke keer terug. Ek het tans die raad gekry van Duofilm wat jy aansmeer. Sal laat weet of dit werk.

Reply to Dee Dee | 2 comments (hide)
Posted by: Chsntelle | 2015/10/26

Sal jy asb laat weet of Duofilm gewerk het 0762942707

Posted by: Chsntelle | 2015/10/26

Sal jy asb laat weet of Duofilm gewerk het 0762942707

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement