advertisement
Question
Posted by: Magda | 2002/12/06

kat-byt & Malaria

DR
my Moeder is 76 en haar kat het haar gebyt .Daar is bloeding onder die nael en stukkend onder
die duim. Sy is nou paniekerig. Moet ek haar neem vir enige medikasie.Die wond is reeds skoon gemaak en verbind.
VR2.
Ons gaan na Mosambiek, wat is die beste malaria pille wat ons kan gebruik ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Magda, dit sou raadsaam gewees het om jou moeder vir ‘n klem in die kaak inspuiting te neem indien sy nie een die afgelope 5 jaar gehad het nie. As die wond septies raak sal julle vir haar antibiotika moet kry.
Die beste anti-malaria profilakse is meflokien (Lariam® of Mefliam®) as daar geen kontra-indikasies is nie.
NS. Ek is jammer ek het so lank geneem om jou vraag te beantwoord, maar ek was siek en selfs terwyl ek hier sit en tik tap die sweet my af ek is ek so naar soos ‘n hond :-(

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Magda | 2002/12/09

Dok

Baie dankie, ek het my Moeder toe DR toe geneem.
Ek hoop jy voel gou beter !

Reply to Magda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement