advertisement
Question
Posted by: KIKI | 2008/01/28

KASTRASIE

Hi
Ek het 'n 9maande oue Labrador reun, wat 'n dierbare geaardheid het, maar elke dag meer en meer "destructive" raak - hy kou ALLES op. Hy piepie ook ewe skielik in die huis. Gaan dit help as ek hom laat kastreer, of nie noodwendig nie?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit behoort te help met urinasie of ongewenste plekke. Hy sal nog kou nadat hy reggemaak is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2008/01/28

Dit mag help, of nie. Hy's nog nie volwasse nie, en wat jy beskryf is maar net wat honde doen - 'welcome to the club'!

Die beste raad wat ek kan aanbied is om saam met jou hond na opleidingsklasse te gaan. Dis uitstekend vir honde, jy sal dit terdee geniet, en jy sal baie leer oor hondeopvoeding.

Maak ook seker jou hond het sommer BAIE goeters waarmee hy kan speel, veral as jy nie tuis is nie. En moenie moed opgee nie, hierdie stadium sal oor 'n jaar of wat oor wees!

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement