advertisement
Question
Posted by: dirk | 2008/07/11

karkatjies

ek het n karkatjie op my oog gehad ek dink dit was dit maar nou dink ek al die gaga goed het nie uit gekom nie want op onder my ooglid is daar soos n klont wat daar sit kan dit iets doen my oog is nie seer nie ek gebruik sulphacetamide salf wat die apteker vir my gegee het dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dirk

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is nie ongewoon dat daar etter agter bly en 'n harde sakkie veroorsaak nie. Ek stel voor dat jy jou dokter sien, sodat die sakkie oopgemaak en die etter gedreineer kan word. Soms benodig 'n mens orale antibiotika om finaal van die infeksie ontslae te raak.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement