advertisement
Question
Posted by: Pinky | 2008/01/14

Karbonkels in bikini lyn area

Goeie dag,

Dit het nou al verskeie kere met my gebeur. Ek het eers gedink dis ingroei hartjies wat onsteek het, maar dit lyk my dit is nie. Dit vorm 'n baie seer en sensitiewe knoppe bo en onder my vel op verskeie plekke in my binne been. Eers gedink dis 'n pitsweer. Baie skaam daaroor. Wat kan ek doen daaromtrent? Moet ek dr toe gaan? Kan hulle dit dalk uitsny??

Dankie dok!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pinky
Laat jou dokter kyk - waarskynlik is dit follikulitis of ontsteking van die haarfollikels. Probeer Bactroban as die knoppie begin rooi word. Dit word baie keer veroorsaak deur die wrywing van klere of bobene teen mekaar.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Spook | 2008/01/14

Hey, ek het dieselfde gehad n ruk gelede dit is net so bo in die binnekant van jou been, myne het so erg geraak ek het dokter toe gegaan en hy het dit uit gesny, hy het gese dit is sellulite wat dit veroorsaak ( ek is nie oor gewig nie) en hy se dit sal van tyd tot tyd gebeur. Dit het nog net eerkeer weer daarna gebeur. So ek dink jy moet maar liewer na jou dokter toe gaan .
Dit kan verskriklik seer raak net soos n pit sweer.
Sterkte

Reply to Spook

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement