advertisement
Question
Posted by: angstig | 2008/01/03

kan nie ontdou nie

hi ek is 25 jaar en het agtergekom dat ek deesdae goed maklik vergeet. ek sukkel om goed se name te ontdou. ek werk in 'n aktesafdeling in 'n prokureurs firma so die stress vlakke is baie hoog. Ek het ook deesdae moeilikheid om van my woorde te vorm of praat te vinnig en onduidelikheid. As ek iets wil se is dit reg in my kop maar sodra ek die sin praat is my woorde omgeruil. Is ek besig om my kop te verloor. Ek het geen konsentrasie meer nie. Wat is dit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe angstig
Rede vir swak geheue op jou ouderdom kan wees agv te min slaap, stress, depressie, alkohol en sekere medikasies soos hoofpynpille, en swak dieet. Toets jouself met hierdie toets: http://www.health24.com/mind/Memory_and_cognition/1284-1297,16365.asp
As jy 'n telling van meer as 10 het moet jy jou dokter vra om jou na 'n neuroloog te verwys.
Jou dieet moet vis soos salm, omega 3 aanvullings, vrugte en groente insluit om jou geheue te verbeter.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement