advertisement
Question
Posted by: Elisma | 2010/02/08

Kan ek swanger raak ?

More dokter,ek wil graag uitvind. As ek en my man 2 dae nadat my menstruasie siklus verby is,seks het sonder ' n kondoom en as hy binne in my penetreer,of ek swanger kan raak.Ek weet jy is op jou mees vrugbaarste wanneer jy ovuleer,dit is wanneer ek die vorige keer swanger geraak het,maar kan dit ook so gebeur.Iemand het al vir my gesê  jou hormone is dan so laag,dan kan jy nie..? Dankie vir die raad dr.Lekker dag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It depeneds how long your menstuation is, but this is potentially Day 7-8 of your cycle. Ovulation can occur earlier than expected so pregnancy is a possibility, though not as high as at other times.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

18
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/05/17

Hi kan ek swanger wees as my ou 2 keur in my * het en kry nog my siklus en piepie baie en eet baie

Reply to Anonymous
Posted by: Nina | 2016/05/17

Hi ek en my man het 14mei2016 tot en met 16 mei2016 gemeenskap gehad ons sukkel om swanger te raak ek gbruik absoluut niks voorbehoed van wat ons seun 2004 Gebore is hy word 12 ek het van oggend 17mei my maanstonde gkry kan ek dalk swanger word of wat is fout.

Reply to Nina
Posted by: Anonymous | 2016/01/17

Hi my vriendin en haar ou het seks gehaad en hy het in haar # sy gebruik niks nie is dit moontlik dat sy kan swanger wees sy stres oor dit

Reply to Anonymous
Posted by: anonymous | 2015/11/09

hi. I want to know if you can get pregnant when you are on the pill.

Reply to anonymous
Posted by: elizabeth | 2015/09/29

Hi goeie dag ek het 8 jaar gelede geboorte geskenk aan n seuntjie, ek wil graag weet is dit moontlik dat ek weer swanger kan raak , my periods hou net 3 dae.

Reply to elizabeth
Posted by: Anonymous | 2015/09/21

Helo dr ek en my kerel het verlede saterdag * en hy het vir die eerste keer in my # en ek wil net weet of ek swanger gan raak nou ek is op yasmin vir ongeveer 4jaar en drink my pil daagliks nie op die selfde tyd ni ek het wel al eendag gemis ? Stres baie hier oor ek dink nie ons is reg om ouers te word nie en glo nie in n aborsie nie

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015/09/21

Wag maar en sien hoop vir jou part jy is nie

Posted by: Anonymous | 2015/09/21

Hi ek is al 3jaar op yasmin en is aktief ek drink elke dag my pil maar nie op die selfde tyd nie is daar n moontlikheid dat ek swager kan word

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/09/05

Goeie naand Ek wil net graag weet ek en my man het seksuele omgang gehad di saterdag donderdag begin ek net naar coel en het verskriklike blaaspuine die aand menstueer ek net tot die vrydag toe saterdag is da niks tekens van enige vloeding nie watckan dit wees is ek dalk swanger

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/05/11

Ek wl graag weet of ek swanger is ek ht ni in april my period gkry ni n my borste is seer n my tepels is ook seer n dt steek al yt

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/11/21

hey wil net weet of ek sal swanger raak nadat ek gemenstrueer ht

Reply to Anonymous
Posted by: lolla | 2014/11/21

hey wil net weet of ek sal swanger raak nadat ek gemenstrueer ht

Reply to lolla
Posted by: Anonymous | 2014/05/18

Hey daar ek wil net weet kan mens swanger raak tydens jou maandstonde?

Reply to Anonymous
Posted by: Lee | 2014/02/10

Hi ek is 28 jaar oud en ek en my ou sukel om n baba in di lewe te bring nou ek weti of da dalk iets fout is met myni ma ek kry my siek net 5dae nou wil ek weet kan ek swanger word di dag wane ek kla maak met my siek ek het hulp nodig asb.

Reply to Lee
Posted by: Anoniem | 2013/08/26

Ek is 30 jaar was op depo inspyting het dit gelos nou kry ek 2 keer ini maand periods eerste keer 6dae 2de keer 8dae sal ek kan swanger rak

Reply to Anoniem
Posted by: Anonymous | 2013/07/23

Hi ek's 26 jaar ek was nog nie op die pil of naald gebruik nie,die problem is ek wil grag swanger word wat kan ek doen,ons gebruik ook nie kondoom nie,ons prober nou al n jaar maar niks gebeur nie.

Reply to Anonymous
Posted by: gynaedoc | 2010/02/10

It depeneds how long your menstuation is, but this is potentially Day 7-8 of your cycle. Ovulation can occur earlier than expected so pregnancy is a possibility, though not as high as at other times.

Best wishes

Reply to gynaedoc | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2014/02/10

Hi is ek lee en ek het antwoorde nodig asb.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement