advertisement
Question
Posted by: Noeska | 2008/01/21

Kan dit wees??????????

Hi Julle

Ek wil net graag weet, ek moes Vrydag siek geword het en het nie tot en met vanoggend ek het 'n hpt gedoen vanoggend maar wys niks. Kan dit wees dat ek nie swanger is nie. Ek het al die simptome bv. naarheid, borste baie geswel kry vreeslik baie sooibrand lae rugpyn, en 'n snaakse gevoel in my sye. Kan iemand my help. Ek het 'n jaar en 'n half 'n miskraam gehad op 7 maande en weer verlede jaar Mei op 9 weke. Enige hulp sal regtig waardeur word. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would suggest that you see your doctor or have a blood test done.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Sharlene | 2008/01/21

Hi
Vreeslik jammer om te hoor van jou miskrame. Ek stel voor jy maak vandag nog afspraak by jou dokter ek het die selfde simptome gehad 'n jaar gelede ongelukkig het dit op 'n ektopiese swangerskap ge eindig. Sterkte!!!!!!!!

Reply to Sharlene
Posted by: Nonnie | 2008/01/21

Hi Noeska,

Ek sit met presies dieselfde, ek moes al die 12/01 begin het, en nog niks...ek is te bang om te toets...ek is 32 en het reeds 2 kinders...dis vir my baie onverwags...

Nonnie..

Reply to Nonnie
Posted by: Maybe | 2008/01/21

Hi Noeska...

Ek is jammer om te hoor oor die miskrame...Dit kani lekker wees nie.
Tot op die punt...ek het die selle pyne as jy gehad las week en het nogi n HPT gedoen nie want ek is te bang...
Al jou simptome klink reg. en klink asof daar dalk n klien present daar binne vir jou is...
Sterkte,

Maybe

Reply to Maybe

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement