advertisement
Question
Posted by: Noeska | 2008/01/07

Kan dit wees

Hi almal

Ek het al 2 miskrame gehad een op 7 maande en die ander een op 9 weke. Ek voel baie snaaks die afgelope twee weke. My simptome is: piepie baie, lae rug pyn, is naar veral van gister af voel of ek die heletyd wil opgooi is soms duislig. Ek was siek in Desember maar dit was nie soos altyd nie, het meer 'n bruinerige kleur gehad my volgende siklus is weer die 19 Januarie. My magie is geswel en kry pyn in my sy. My borste is ook geswel. Ek wil nie 'n toets doen nie want ek is bang dis negatief. Kan iemand my dalk help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The only way to know is to do a pregnancy test.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: MB1 | 2008/01/07

Hello Noeska
Jammer om te hoor van al jou hartseer ek het self my baba verloor op 8 maande. Presies 'n maand voor ek geboorte sou gee en ja ek wil so graag weer probeer maar NIKS gebeur nie en ek kan verstaan hoekom jy bang is vir teleurstelling! Ek het daai teleurstelling al vir 6 maande elke maand. Dit klink of jy dalk kan ovuleer. Maar aan die ander kant kan jy dalk wees aangesien jy nie 'n "normale" siklus gehad het nie. Miskien moet jy wag en as jy die 19de nie begin nie dan toets? Sterkte mensie ek weet hoe jy voel en ek glo daar is 100 vroue wat saam jou voel!

Reply to MB1

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement