advertisement
Question
Posted by: Susan | 2004/10/31

Kan 'n mens so stupid wees?

Ek voel vreeslik vanaand en ek weet nie watter kant toe nie, die hele week is ek al depresief en onderdruk ek my gevoelens, sodat niemand moet agterkom hoe ek werklik voel nie. Ek kan nie glo dat ek weer in dieselfde strik getrap het nie, ek doen dit altyd. Maar ek dink ek het genoeg gehad ek kan nie meer so aangaan nie, ek maak vriende nadat ek myself belowe het ek sal nooit weer iemand vertrou of vriende word nie en dan word dit 'n morsige spul, waarvoor doen ek dit aan myself. Ek het niks vriende omdat ek niemand trust nie, en die enigste een wat ek het met haar weet ek nooit waar ek met haar staan nie, oof miskien lê die fout met my. Ek praat die meeste van die kere in raaisels dat teen die einde van wat ek haar vertel het sy so deurmekaar is sodat sy nie weet of sy kom of gaan nie, wat my natuurlik pas.

Is dit nie maar beter om in my kamer te sit en niemand naby my toelaat nie, want ek kan dit nie meer hanteer nie. Het enige iemand asb raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Frankly, I've never found any limit to how stupd mankind can be ! Sometimes counselling can be useful, in the sort of situation you describe, so we can better identify the messes we usually get into, before we're in them, so as to avvoid them better. You CAN go on, and with the addition of counselling so as to "go on" with an improved avility to avoid the troubles of the past, you can actually enjoy going on.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jackadeejack | 2004/10/31

Goeie nuus.
My vriend is NET SOOS JY. Familie, vriende en basies almal wat hy ken het teen hom gedraai. Nou trust hy nie eers sy ma of pa nie. Maar hy trust my.., dus iemand.
Hy het baie min vriende.. so 3.. maar ons sal hom nie drop nie.

My raad vir jou: Daar is ander mense soos jy in die wereld. En daar is mense wat jou sal bystaan maak nie saak wat nie. Die vriende wat jy maak.. maak net seker dat jul norme is basies dieselfde, dan behoort dinge redelik goed te gaan.

Nog iets: Moenie dinge onderdruk wat jou pla nie. Kry dit uit. Vertel iemand...iemand wat jy darem bietjie ken of redelik vertrou en wat darem bietjie kennis het van die goed. Anders gaan dit jou op vreet.

Ok..so Ek's n IT student.. wat weet ek van die goeters af.. baie min.. darom google ek maar en vra maar hulp by die forums. Bel selfs n sielkundige (n goeie nommer is 0800567567 ek dink.. of 789789, hulle het verwysings ens van dokkies in jou omgewing)

jack

Reply to Jackadeejack

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement