advertisement
Question
Posted by: ale | 2004/11/08

Kalsium probleem verwysing na 02/11/2004

Ek het 1998 miskraam gehad en ek het sieker en sieker geword. Aanhoudende spierspasmas ens - die internis in Bfn het gesê dit is my kalsium kliere wat nie funksioneer nie - daaglikse kalsium aanvulling. Die internis het dit reeds bevestig met die GP.

Ek wil net weet hoe kan ek dit optimaal in my liggaam laat opneem sonder dat dit verlore gaan en ek dit uitskei. Die probleem is dat ek sensitief is vir Aspirien en Codiene ook en dat ek dit slegs in mindere mate kan gebruik indien enige.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ale, soos voorheen gesê is daar nie regtig “kalsiumkliere” nie. Die internis sal weet presies wat die probleem is en dus sal hy jou ook kan sê wat die beste sal wees om te doen. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement