advertisement
Question
Posted by: ale | 2004/11/02

Kalsium probleem

Ek het 1998 'n miskraam gehad en ek het sieker en sieker geword. Hulle het aangevoer dit is as gevolg van die swakheid van die miskraam en dat ek net moet rus. Niemand het agtergekom daar is iets ergers fout as wat hulle gedink het nie en einde te laaste 6 maande later is ek na 'n internis in Bloemfontein waarna hy net met patologiese verslae vas gestel het dat my kalsium kliere nie meer funksioneer nie. Hy het my op daaglikse kalsium aanvullings gesit. Hier het die dokter ook bevind dat ek anemies is en dat ek ORH neg bloedgroep het wat blykbaar die tipe goed aanbring. Wat kan ek doen om meer gesond te leef en om hierdie aanvullings optimaal in my sisteem te laat opneem.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ale, mens het nie werklik “kalsium” kliere nie, maar ek dink hy het verwys na jou paratiroïed kliere. Kan jy my laat weet of dit so was en dan neem ons dit van daar? Laat weet my asb. as ‘n nuwe vraag om te verseker dat ek dit kry. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement