advertisement
Question
Posted by: leintjie | 2008/01/28

kalium en bloeddruk

Ek wil net graag weet wat is die doel van kalium in mens se liggaam en wat gebeur met jou as jy 'n tekort aan kalium het ?
En dan wil ek ook graag weet watter organe reguleer mens se bloeddruk en wat is jou bloeddruk as dit te laag is, sal mens in 'n koma ingaan ?
Vreeslik dankie vir jou tyd!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Leintjie
Kalium het te doen met senuwee prikkel oordrag van een sel tot die ander. Lae kalium kan hart probleme, hartlywigheid en spierswakheid veroorsaak. Jou bloeddruk word tot ‘n groot mate reguleer deur jou niere, maar jou hart, longe en byniere speel ook ‘n rol. As jou bloeddruk te laag val, kan jy in skok ingaan omdat daar nie genoeg druk in die hart sal wees om bloed te pomp na jou organe nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: leintjie | 2008/01/29

Baie dankie Dr Bets !! Net een laaste vraag.
Wat is die laagste wat mens se bloeddruk kan daal
voor dit lewensgevaarlik is ?

Reply to leintjie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement