advertisement
Question
Posted by: CV | 2004/10/06

Kakebeen haak uit

My kakebeen is permanent uitgehaak, so as ek my mond groot genoeg wil oop maak om normaal kos te eet of net te gaap, moet ek my kakebeen aan die linker kant druk na die regter kant toe. Dit haak dan terug, totdat ek weer my mond toe maak. Dit is 'n aanhoudende ding vir omgeveer 'n jaar al, en dit pla my verskriklik. Ek is 22 en ek weet nie of mens se kakebeen nog groei nie, want ek's bang dit groei skeef dan gaan ek vir altyd hierdie probleem hê. Help asb !

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste CV
Die feit dat jou kakebeen uithaak het niks met die been self te doen nie maar met die gewriggie of ligament.
Ek stel voor dat jou dokter of tandarts jou na 'n Mond en Kaakchirurg verwys wat dit kan ondersoek.
Jou kaak groei nie meer nie maar beenweefsel self word heeltyd afgebreek en weer opgebou- jou probleem het egter niks hiermee te doen nie .

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/07/16

Ek is in die veertig en volgens my vocal trainer moet ek leer om my kakebeen te sak as ek sing, ek het dit nou al geoefen, maar sukkel, is daar raad?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement