advertisement
Question
Posted by: alta | 2006/07/21

juik

Hello doc

Ek so 2-3 weke "daar onder " geskeer, natuurlik gaan en het dit gejuik wat normal is, maar die hare is terug maar dit juik nogsteeds.....
Wat kan dit wees?
Moet ek poeier gebruik, sal dit help, vir hoe lank sal dit aangaan?

Baie Dankie
Alta

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
Dit hang af of daar 'n uitslag is - as daar is smeer maar bietjie PREP vir die jeuk of antihistamien salf. Hare wat uitgroei jeuk maar bietjie, mens moet net mooi kyk of die vel gesond lyk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: alta | 2006/07/21


Dankie Elize, sal dit probeer.

Alta

Reply to alta
Posted by: Elize | 2006/07/21

Ekskuus Alta, nou gaan ek gekruisig word. MOENIE NYLON DRA NIE. Ek het bedoel: katoen!!!!! Dra sommer in elk geval elke dag 'n "pantyliner". Dit verrig wondere en laat jou heeldag mooi skoon en vars voel...

Reply to Elize
Posted by: Elize | 2006/07/21

Hi Alta

Dieselfde het my oorgekom. Probeer babapoeier en sorg dat jou onderklere die heeltyd droog bly. Indien nodig, dra 'n "pantyliner" vir 'n dag lank en indien dit een van daardie warm sweterige dae is, kry van daardie "feminine wipes" en indien nodig, trek 'n skoon nylon broekie aan sodra jy begin ongemaklik voel. Glo dit of nie, Mycota room werk ook soos 'n bom! Voorspoed.

Reply to Elize

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement