advertisement
Question
Posted by: Tigger | 2006/11/09

Jeyes fluid

Aandag: Cybervet,

Ek kry glad nie n' produk waar ek woon vir katte wat borsluise het nie slegs vir vlooie. Ek het die raad gekry om die katte te dip met Jeyes fluid gemeng met water is dit veilig ek is raadop. Hoeveel water in verhouding tot die Jeyes fluid moet ek meng.
Groete.
Tigger

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Nee dit is nie 'n goeie idee om Jeyes Fluid op katte of honde to gebruik nie. Frontline kan op katted gebruik word and daar is ook 'n poier beskikbaar by die KO-OP as u nie naby 'n feearts is nie. As u 'n veearts het in die omgewing vra dat hulle vir u Frontline saambring volgende keer. Die diere waarop Frontline gebruik gaan word moet verkieslik deur 'n veearts ondersoek word voordat die behandeling begin. Laat weet as u nie Frontline in die hande kan kry nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Sheryl | 2006/11/09

Hi Tigger

Please do a basic Google search - Jeyes fluid is very harmful to cats - besides licking themselves, they absorb these toxins through their skin - please don't use it.

Reply to Sheryl
Posted by: jay | 2006/11/09

Het julle nie a Pick + Pay of Shoprite/cheker/OK hulle het baie produkte vir honde en katte.

Reply to jay
Posted by: Acineth | 2006/11/09

You have to wonder if a rep for Jeyes fluid hasn't formulated a new marketing strategy.

Reply to Acineth
Posted by: Purr | 2006/11/09

Moet dit asb nie doen nie!! Katte se velletjies is baie sensitief en omrede hulle hulself so baie lek, sal hul vergiftig word.As jy niks kry nie, hoekom gebruik jy nie eerder sebaderm shampoo nie, saam met n' tick en flea halsbandjie??

Reply to Purr
Posted by: WR | 2006/11/09

Hi Daar!

Jy het blykbaar 'access' tot die Internet, so gaan kyk bietjie na die website: www dot vetproductsonline dot co dot za/

Hoop jy kom reg!

Reply to WR
Posted by: SUN | 2006/11/09

Moet dit asseblief nie doen nie - katte sal hulle skoon lek en vergiftig - ek is doodseker jeyes fluid is nie bedoel vir diere nie -veral vir katte wat hulle self lek. Baie katte word so vergiftig omdat die verkeerde produkte op hulle gebruik word. Het julle nie 'n veearts naby aan julle nie of 'n plek waar julle frontline of so iets kan koop nie?

Reply to SUN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement