advertisement
Question
Posted by: Frikkie | 2007/05/11

jeukerigheid

Dr help asb, ek jeuk gedurig om my anus, het al alles probeer, ontwurmpille ens, rome werk maar as ek ophou na so 2 maande begin dit weer. dit is om my anus nie binne nie, dit bly net jeuk, wat kan ek doen. ek was al by dokters hulle kan niks sien nie en gee pille wat nie regtig help nie. Is dit dalk die hare of is dit dalk net 'n sensitiewe vel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Frikkie
dit word baie keer veroorsaak deur sweterigheid met irritasie van die vel. Probeer was met Elizabeth anne babashampoo daar, veral na 'n opelyf as moontlik, smeer bietjie Fissan paste in die voutjie en sorg dat jy baie goed afdroog as jy gestort het.
Lees ook hierdie artikel:
http://www.emedicinehealth.com/anal_itching/article_em.htm

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement