advertisement
Question
Posted by: Ek | 2008/05/28

Jammer oor hierdie vraag

Ek is jammer oor hierdie vraag, maar weet nie wie om te vra nie, want die Sexologist antwoord nooit die vrae nie. Ek het 'n probleempie om 'n orgasme te kry, ek is 'n vrou. Nog nooit kon ek een kry nie, na so paar minute begin dit voel of my blaas so vol is en elke keer dan voel of ek wil gaan piepie en dan stop ek hom oor daai gevoel en dan is my blaas nie eers vol nie, dan begin ek ook daai pins and needles gevoel kry meeste van die tyd wat aaklig voel. Is daar iets fout met my dat ek nooit 'n orgasme kan kry nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n uroloog maak om vas te stel of jy nie dalk 'n chroniese sistitis (blaasinfeksie) het nie. Hy/sy sal ook vir jou advies kan gee oor waarom 'n orgasme moeilik is vir jou om te kry. Ek stel ook voor dat jy 'n sielkundige raadpleeg om vas te stel of dit nie dalk 'n sielkundige probleem is nie.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement