advertisement
Question
Posted by: LANI | 2007/06/15

jammer ek vra

ek weet dit is al 'n hele paar keer bespreek op die forum wil net bietjie inligting he my siklus is normaal weg 32 dae maar verlede maand het my mens op 28 dae begin en pleks van die normale 7 dae menstruasie het dit hierdie maand net 4 1/2 dae geduur en glad ook nie so sterk vloei soos die vorige maande nie, so 4 dae nadat dit opgehou het het ek bruin spotting gehad vir een dag en nou is dit weer weg. ek is veronderstel om nou omtrent te ovuleer en het vreeslike pyn oor my maag (soos mens pyne) het dit nog nooit ervaar nie en my borste is regtig gevoelig. Ek en my man probeer al vir net so bietjie meer as n jaar om swanger te raak... wat is die moontlikheid dat ek dalk kan swanger wees????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is a possibility, so check a pregnancy test. However, the more likely cause is a hormonal disturbance or cyst.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ? | 2007/06/16

Doen 'n toets?!Dan sal jy weet!

Reply to ?

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement