advertisement
Question
Posted by: Groen | 2007/07/17

Jaloers

Ek is in 'n verhouding met wonderlike man. Die enigste probleem is dat ek verskriklik baie jaloers is, Is dit normaal? Is daar iets wat ek kan doen om my jaloesie te keer? Eks bang dat dit my verhouding met hom kan afekteer.

Ek sal u hulp waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGay, lesbian and bisexual expert

Hi Groen, a warm welcome to the forum and thanks for your post.

I suggest you see a counsellor, preferably gay, to help you resolve this. If you're in or near Cape Town please contact Triangle Project (call 021 448 3812), we have a great team of gay psychologists and social workers who do individual as well as same-sex couple therapy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Susan | 2013/03/14

Hi ek is 26. Ek was 8 jaar in n verhouding waarvan 2 getroude jare was. Ek is nou 2 jaar geskei . Ek het n wonderlike man op my pad gekry. Ek het nog nooit n selfbeeld probleem gehaad met die voorige man nie. Maar met Hom id dinge anders. Hy het so baie vriendine en ek weet hy stel nie belang aan hulle nie. Ek weet ek is net die een vir hom. Hy is n "bodybuilder", hy is vreeslik aantrekklik en sover nog die mooiste ou wat ek gehaad het. Ek vertrou hom glad nie en is bang ek kry weer seer. Ek wil hom nie verloor nie maar ek weet ek gaan as ek nie iets aan dit gaan doen nie. Waar begin ek?

Reply to Susan
Posted by: Sue | 2007/07/17

Dankie Nikki , jou antw het vir my ook baie beteken i.v.m die verhouding waarin ek my tans bevind.Ek is nie die jaloerse tipe nie , maar sy is . Dankie!

Reply to Sue
Posted by: Nikki | 2007/07/17

Groen,

Jaloesie gaan soms gepaart met n swak self beeld. Dit lei tot hierdie innerlike vrees dat jy nie goed genoeg is vir jou lewensmaat en dus bang is hy los jou.

Begin by jouself en kyk wat is dit wat jou so laat voel.

Gaan vir therapie by n professionele therapeet en maak dinge met jou self eers reg.

Nikki

Reply to Nikki
Posted by: Existenz | 2007/07/17

As jy aanvaar dat jaloesie 'n negatiewe emosie is, en dat negatiewe emosies en gevoelens lei tot negatiewe gevolge, dan verseker jy dat jou verhouding geafekteer gaan word. In teenstelling, wat jy moet doen is om op die positiewe aspekte van jou verhouding en die positewe aspekte van jou man te fokus... en wees dankbaar daaroor. Jou positiewe verstandhouding sal 'n GROOT verskil maak!

Reply to Existenz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement