advertisement
Question
Posted by: abby - gail | 2007/06/05

IVF kostes

Hierdie mag dalk dom klink, maar ek gaan elkgeval probeer uitvind. Ek en my man wil aan die einde van die jaar gaan vir 'n IVF. Hy het 'n vasectomy gehad, maar ons wil probeer vir 'n baba. Die kostes is geweldig hoog en medies dek dit nie. Ek wil net weet of die dokters wat die prosedure doen mediese skemas aanbied waar mens die kostes maandeliks kan afbetaal of moet mens daai groot bedrag op eenslag neersit. Ons weet ook nie wat se dokter om te gebruik. Asb as iemand vir my raad het, dit sal grootliks waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFertility expert

Dear Abby-Gail

As far as i am aware, a few of the medical aids who do pay for IVF are: CAMAF, Wits medical aid, GEMS and Opmed. You should consider contacting these schemes directly for more information.


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: 123 | 2007/06/05

hi abby - gail. die heel beste sal wees om 'n vrugbaarheids spesialis te sien (veral om te gesels oor die vasectomy en of dit nog enigsins moontlik sal wees). in watter area is jy? iemand sal wel 'n dokter kan voorstel. die ivf is baie duur ja, maar pryse wissel nogal. party plekke vra 30 000.00 en ander 17 000.00 so dit hang definetief af waantoe jy gaan. sover ek weet kan jy dit nerens afbetaal nie. 'n enorme deel van die ivf koste is medikasie wat jy dalk by die apteek op jou krediet kaart kan sit maar dis al hoe ek kan dink om dit "af te betaal".

Reply to 123

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement