advertisement
Question
Posted by: Christna | 2007/08/07

I.T.P

'n Vriendin van my sy dogtertjie is gediagnoseer met I.T.P 'n bloedplatjie probleem. Ek sal graag meer wil uitvind oor hierdie toestand, wat veroorsaak dit en kan dit gevaarlik wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Christna
ITP staan vir idiopathic ( wat beteken hulle weet nie wat die oorsaak is nie) Thrombocytic (Plaatjieselle betrokke) purpura (blou kolle). Dit word beskou as 'n abnormale immuun reaksie wat veroorsaak dat die liggaam te min plaatjies het om behoorlike bloedstolling te laat plaasvind. Ja dit kan gevaarlik wees omdat hulle makliker breinbloeding kan kry en die behandeling ( kortisoon) verhoog jou kanse op infeksies, veroorsaak osteoporose ens.
sien http://www.mayoclinic.com/health/idiopathic-thrombocytopenic-purpura/DS00844/DSECTION=1

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement