advertisement
Question
Posted by: Sue | 2007/07/25

Is ek verkeerd Of oorsensitief?

Hallo mense!

Ek en "maat" het g/aand n heavy uitval gehad.Kyk die saak staan so.Ons bly in n flat aan haar ouers se huis.(hulle weet nie van die verhouding nie)En die tannie is baie goed en alles vir my.As ons werk bedags gaan die tannie in ons flat in , was die skottelgoed (of vat dit somme vir haar ) maak ons bed op (nadat ek dit gedoen het) was ons klere( so dat ek nie meer rerig naweke HOEF te was nie ) vat klere wat sy besluit is vuil (al het ek dit gestryk ) so dat ek NOOIT droe gestrykte klere het nie.Eet ons snacks wat in die flat is op (want sy is so moeg gewees van die slaapkamer skoonmaak, dat sy bv. n soetigheid nodig gehad het )As ek iets soek , weet sy presies waar dit is.Sy vertel elke dag vir my ma "Ek is nou so moeg want ek het dit of dat vir Sue gedoen "

Dit gaan nou al vir n geruime tydjie so aan.En ek is nou plein gatvol.Ek se toe vir "maat" sy moet met haar ma praat , want ek is glo nie "takvol " genoeg nie.En g/aand toe strip my moer , want sy skimp net .En ek sê n ding reguit. Toe sê ekke vir die tannie , sy hoef nie more (dis nou vandag ) die flat skoontemaak nie , Okkie wasgoed was nie , want ek sal dit somme die naweek self kom doen , dan kan sy bietjie rus.

Toe gaan huil sy by "Maat" en weet presies wat om te se om die "onskuldige " arme ekke " indruk te skep. En net daar bars die bom.Want WAT het die tannie aan my gedoen?

Is ekke verkeerd?? Was ek lelik?
O,ja , Die oom is 80 en die tannie 75, so ons MOET daar bly om hulle op te pas.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGay, lesbian and bisexual expert

Hi Sue and thanks for this post.

I'm quite confused here : correct me if I'm wrong but I recall that your partner isn't willing to come out. And yet you two live so intimately with her family that there seem to be very few boundaries. Her aged mother makes your bed? Somehow I'm finding it difficult to connect the dots here.

On another level, in all your posts I don't recall your saying anything positive about your partner or your relationship. In fact you seem angry, possibly passive-aggressive towards your partner.

At some point someone has to ask the question, "why are you still there?"

What is stopping you from moving on?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: TeenQueen | 2007/07/25

Jy sê dat die tannie 75 is. Ek kan verstaan as jy jou moer strip, maar het jy na die tyd vir die tannie om verskoning gevra? Jy kon dan rustig met haar gesit en gesels het oor als wat jou pla. Ek dink sy doen dit omdat sy lief is vir jou, maar meer omdat sy niks anders het om te doen nie. As julle gesels daaroor en sy vra wat sy veronderstel is om te doen, stel vir haar perke waar sy steeds goedterkies vir julle kan doen maar nie op so 'n skaal dat jy elke tweede week jou moer strip nie.
Niemand is perfek nie. Ons voel sleg na die tyd maar ons kan dit altyd beter maak. Dis my raad aan jou. Hoop dit help.
;-)

Reply to TeenQueen
Posted by: Desiree | 2007/07/25

Meskien ek moet se dat Lonewolf is reg.Ek hoef nie om 'u te vertel om u se lewe te ry maar ek sou trots wees in saklik u eerstens met u Tannie gepraat or die prakties en laat vind van haar op n goeie mannier dat sy op sekere dae laat rus.

My partner once made a silly mistake of telling my mother that she should not assist us in relation with household work whenever she visits.Even if she had a valid concern,the approach used spoiled her case and I am forced to mend their relationship which appeares extremely sour at this stage.

Since you have already said what you wanted to say,proceed with those chores during the weekend and thereafter applaud her for the good work that she has been doing because with other people immediately you give her a sudden rest they interprete it negatively.

You should thereafter gradually discuss it with her or make the same work available to her if you so want.If you dont want her to proceed with the work ensure that it is always done so that she may have nothing to do.

Wat se u se maatjie oor dit?Hoef sy ook dat u moet haar mond altyd sluit?

Reply to Desiree
Posted by: LONEWOLF | 2007/07/25

Ja, die tong kan gif wees. Volgende keer. Maak toe jou oe, haal diep asem, se vir wie jy ookal wat wil se jy dink, en praat dan.

Reply to LONEWOLF
Posted by: Sue | 2007/07/25

Dis die probleem. Ek se die eerste woorde wat in my kop opkom. "maaat" het my al baie keer oor die vingers getik daaroor.Maar dis ongelukkig soos ekke is. Eerlik En TE reguit.Maar nou ja.Ek is seker nog te jonk . . weet nie

Reply to Sue
Posted by: LONEWOLF | 2007/07/25

Een ding wat jy dalk verkeerd het is (hulle weet nie van die verhouding nie), maar sy maak "julle" bed op. Ons dink almal ou mense is te "dom" of wat ook al om te weet. Ek waarborg jou hulle weet, maar wil dit net nie bespreek of erken nie (sien hulle ouderdom). Ek glo nie jy was verkeerd nie. Elke mens het sy reg op privaatheid. Natuurlik kan jy jou mening uitspreek, solank jy dit op die regte manier doen

Reply to LONEWOLF

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement