advertisement
Question
Posted by: A | 2004/10/20

Is dit my Hormone?

Hi daar,

Ek's 35, en kry nou sklielik sulke groot rooi seer knoppe in my nek, net onder die kakebeen. Almal sê dis hormone, wat kan ek hieraan doen? Ek's baie selfbewus daaroor.. Ek wil nie graag voorbehoedpille drink nie - dit maak my baie buierig. Ek het die Mirena in.

Help asb!!

A

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

A, ek kan nie van hierdie kant van die skerm af sê sonder om jou te onder soek nie, maar hormoon probleme is definitief nie die enigste oorsaak van jou probleem nie. Die beste sal wees om jou dokter te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement