advertisement
Question
Posted by: blom | 2006/10/30

Is did alergie?

MOre

Ek het van die naweek n bors wat brand as ek asemhaal en my ore voel by tye of hulle toe is...ek was ook van balans af. My een oog is nou rooi en ek kan met tye nie met hom sien nie...dit is soos n vlies oor die oog. Ek het nie koors nie maar voel n ligte hoofpyn aan kom.

Help asseblief ek moet ook by se ek het een blinde oog en dit is nogal n vrees oor die gesonde oog wat nou ontsteek is....

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe blommetjie
HOEKOM was jy nie al by jou GP nie! Jy moet antibiotika en oogsalf kry - en gou ook. Eerste ding more oggend asb!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement