advertisement
Question
Posted by: Raadop | 2004/01/22

Insulin Resistant<br>Insulin Res

Ek lees almal se briewe en besef dat ek nie al een is wat sukkel om swanger te raak nie. Ek sukkel al vir twee jaar (gaan nou vir my derde jaar) om swanger te raak. Ek was al op clomid.my Gynae het my na 'n ander dokter verwys en hy het toetse gedoen waar hy toe uitgevind het dat insulin resistant is.Die dokter se ek is daarmee gebore maar al my broers en susters het kinder waarom is dit net ek wat sukkel. Ek weeg 52kg maar is nou op 'n dieet, gebruik Glucophage, Folic Acid, En centrum vir my vitamine.Ek het ook die maand nog nie met my periode begin nie. Ek wil asb net weet of daar ooit 'n kans kan wees om swanger te raak as jy insulin resistant is want ek is al moedeloos. Dit voel vir my of ek nooit gaan swanger raak nie og dat dit nog tien jaar gaan vat. Om als te kroon is daar 11 mense tussen my en my man se familie en vriende wat swanger is, ek is baie bly vir hulle. Wonder net wanneer kan ek my man een van die gelukkes op aarde maak? Jammer dat ek so negatief is maar ek dink almal wat al so lank sukkel het al op daardie stadium gekom waar hulle net nie meer weet wat om te doen nie. Sterkte met almal wat probeer om swanger te raak!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You may need help to fall pregnant. If Clomid hasn't worked, there are other options which can be used. These involve injections and are usually more complicated to use. This would best be done by a fertility expert. There is always the option of IVF if nothing else works. So don't give up hope yet.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: HEALTHCARE | 2004/01/23

Hi
Do not give up hope.

Why not try natural and complementary therapies.

For more on my Natural Fertility Program, write to lotusway@mweb.co.za (Complementary Healthcare Practitioner specialising in natural fertility programs)

Reply to HEALTHCARE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement