advertisement
Question
Posted by: LIEZEL | 2007/04/26

INGROEI HAAR

WAT GEDOEN AS EK N PROBLEEM HET MET INGROEI HARE NA WAKS.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liezel
Probeer die haartjies wat ingroei met 'n tweezer uittrek - uiteindelik word dit minder, alternatief kan jy laserbehandeling oorweeg. Onthou net as jy geskeer of gewaks het, en dit is op 'n plek waar klere skaaf, gaan dit die haartjies terug druk in die vel soos dit uitkom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anne | 2007/04/26

Die beste raad daarvoor is kry 'n body scrub (of in 'n buisie of 'n growwe spons) kyk by Clicks / Dischem / of jou gunstelling skoonheidshuis en gebruik gereeld - veral 2 - 3 dae na 'n waks dit help om ingroei hare te voorkom

Reply to Anne

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement