advertisement
Question
Posted by: Mini mouse | 2008/02/04

INGEGROEIDE HAAR


Middag,

Ek sal regtig bly wees as iemand dringend vir my kan raad gee asb. Ek het 'n haar wat ingegroei het op my bikinilyn. Dit is vrek seer en brand soos vuur. Die knop is die grootte van 'n tafeltennisbal. Ek het gehoor ek moet Bactroban opsit. Die knop het ook nog nie 'n punt of koppie gevorm nie. Ek is 13 weke swanger en kan nie enige medikasie neem nie.

Asb help - dit is pynlik en vrek ongemaklik.

Baie dankie en lekker dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Ek sal die gebruik van 'n medikasie soos bactroban afraai omdat jy swanger is. Al wat ek kan voorstel is om 'n antibakteriele seep te gebruik EN OM NIE AAN DIE SEERPLEK TE DRUK NIE. As dit regtig so groot soos 'n tafeltennisbal is stel ek voor dat jy 'n dokter vra om daarna te kyk!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement