advertisement
Question
Posted by: Ezli | 2004/11/15

informasie ivm ovulasie

sal iemand asb so gaaf wees en ovulasie vir my verduidelik. ek weet in order to get pregnant... moet 'n vrou ovuleer.

ek kry 'n "wit pastarige" afskeiding... het dit iets met ovulasie uit te waai???

hoeveel dae na jou siklus ovuleer 'n vrou.

great webpage... thanx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you have a 28 day cycle, ovulation usually occurs around Day14. There is often an egg-white discharge at this time.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Milda | 2004/11/16

Ek hoop wat ek vir jou gaan vertel gaan jou hiermee help. Ek is konstant onder behandeling vir endo en elke drie maande gebruik ek vrugbaarheids pille. Dan gedurende die maand moet ek die dokter drie keer gaan sien. Wat hy dan 'n sonar doen om te kyk of ek ovuleer. Ek het gesien dat ek die 12de,14de of 16de ovuleer. Jy tel van die dag af wat jy begin menstrueer. Maar nou weer (dit gebeur volgens die dokter baie selde) my een vriendin ovuleer die dag wat sy begin menstrueer. Die wit afskeiding moet jy monitor. As jy 'n duk taai afskeiding kry het die folikel oop gegaan. Dan het jy 24 uur om hom te bevrug. Die dokter het vir my gese dat ek na omgang 'n halfuur op my rug moet le om seker te maak dat alles uitkom waar dit moet uit kom. Hoop dit help.

Die endo het gemaak dat ek nog nie gevat het nie.

Reply to Milda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement