advertisement
Question
Posted by: Lienkie | 2008/06/26

Inflimasie

More Jaco

Ek het meer as 2 weke terug my vinger seer gemaak. Ek het vir X-strale gegaan en niks is gebreek nie. Die Dr het gese ek het dit gesprain. Hy het dit gebuddy tape en gese ek moet dit na 5 dae afhaal en my vinger begin beweeg. Ek kan dit vandag nog nie buig sonder pyn nie. My vinger is nog baie geswel en blou. En van gister af is die kneukel rooi. Ek dink dis inflimasie. Ek kan nie regtig anti-inflamitries gebruik nie omrede ek net een nier het. Maar ek het wel Brufen gebruik aan die begin. Dit het my so hardlywig gemaak. Is daar iets op die mark wat nie te erg op nie niere is nie en nie newe effekte het nie, asb.

Baie dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Lienkie

Jy mag vind dat 'n topikale produk soos Fastum Gel baie verligting kan bring. Iets soos Cataflam D sal ook verligting bring, maar omdat ek nie die geskiedenis van jou nierkwaal ken nie stel ek voor dat jy eers met jou dokter gesels voordat jy dit gebruik

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement