advertisement
Question
Posted by: Hilda | 2008/01/10

infertility

Hi, ek het geen idee waarvan julle almal hier praat nie, maar ek wil graag uitvind vir my vriendin Olga,sy kom vanaf Rusland, is getroud maar kan nie swanger raak nie. Sy sal in SA wees in Febr maand (jhburg). Is daar iemand wat asb n dokter en hospitaal kan aanbeveel waar sy kan gaan hulp soek om te kan swanger raak.Sy is in haar dertigs - hulle probeer blykbaar al die afgelope 9jr. In Rusland se sy, het hulle gese dat haar hormone nie reg is nie en haar op progesteroon gesit en ook dat sy infeksie het. Met die man is glo niks fout nie. Asb sal bly wees as iemand wat sukses behaal het my kan help met inligting. Het haar belowe dat ek sal uitvind en dat sy beslis in SA sal swanger raak. Sterkte ook vir elkeen van julle wat sukkel om swanger te raak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFertility expert

Dear Hilda

I will be referring you to our Bioart fertility website or contact Aziza at this number 011 4845119



The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Hilda | 2008/01/15

Baie dankie vir jou hulp - gaan more oggend bel en hoor of ek kan afsp kry . nogmaals dankie Groete

Reply to Hilda
Posted by: Tweety | 2008/01/15

Hi Hilda

Jy kan enige fertility clinic probeer, daar is Medfem, Sandton Fertility clinic, Vitalab, Bio-art. Wat ek dalk kan voorstel is sy moet haar toetse wat haar dokter al gedoen het saam bring wanneer sy een van die JHB se dokters kom sien sodat die fertility dokter kan sien wat het hulle al voor getoets, die fertility dok sal ook 'n klomp toetse op haar doen om vas te stel dat daar wel 'n probleem is, dat sy wel ovuleer ens. Jy kan as jy wil vir haar 'n afspraak maak om een van die dokters te sien, want party van die dokters is nogal besig en jy kry eers 'n afspraak oor 2 of 3 weke, dan kan jy nou al vir jou vriendin 'n afspraak maak. Onthou net geen mediese fonds betaal vir enige fertility behandeling nie en die eerste konsultasie met die dokter word ook -|- ant betaal

Reply to Tweety

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement