advertisement
Question
Posted by: Desperaat | 2004/01/08

Infertility

Ek verwys na die vraag van Natural Medication for Infertitily geplaas op 5/9/03 deur Tess vraag no 315. Ek is 10 jaar getroud en sukkel 4 jaar om swanger te raak. Ek was 'n jaar op Clomid sonder sukses en die laaste jaar was ek by 'n Homeopaat sonder enige sukses. My vraag is wat is die volgende stap wat ons moet neem. Ons dink maar aan 'n Infertiliteit Spesialis maar hulle is baie duur en die mediese fondse betaal nie. Ek sal dit baie wardeer as u asseblief vir my raad kan gee.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Desperaat

Daar is 'n homeopaat in Natal met die naam Dr Colin Le Grange. Hy praktiseer hier van die Berea, Glenwood omgewing in Durban. Spoor hom op en vra hom om te help. Hy het al baie sukses gehad met die tipe probleem.

Groete.

Estie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement