advertisement
Question
Posted by: Sussie | 2004/12/06

In die sop !

Ek't vanoggend vir iemand in die kantoor vertel wat gister gebeur het en toe kom se iemand vir my dat toe ek die storie vertel het,het sy gehoor!

Ek't vertel dat "my sussie se kerel 'n poepol is en dat ek gister vir my kerel gese het as hy die ou ontmoet sal hy saamstem want hy't gese ons is almal lelik miskien is die ou nie so bad nie. Toe hy hom ontmoet het hy vir my gese ek is verkeerd hierdie ou is nie 'n poepol nie maar 'n GROOT poepol"

Nou kan ek sien my sussie sit en broei en ek weet nie wat om te doen nie.

Die groot ding is dat die HELE familie die ou nie like nie en dat ek nog altyd probeer het om hom te laaik en haar nog nooit gese het dat hy 'n poepol is nie! Die man dink ek's die enigste een in die familie wat actually van hom hou. Ja, hoe nou gemaak ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

What can I say ? Are you looking for a second, anatomical opinion ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement