advertisement
Question
Posted by: RONEL | 2003/02/06

immuniteits gebrek sindroom (IDS)

Kan u my asb. meer inligting verskaf of 'n webtuiste waar ek dit sal vind. 'n Familielid se dogterjie het bogenoemde siekte (sy is 3 maande) - en is tans opgeneem vir ongeveer 1 jaar of tot hulle 'n positiewe beenmurg skenker kry, ons benodig graag meer inligting omtrent hierdie siekte in alle fassette, sodat die ma haar beter kan voorberei ens.

Baie dankie byvoorbaat

Ronel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ronel, jy sal vir my die naam van die spesifieke immuungebeksiekte moet gee voordat ek jou kan help met inligting. Pos asseblief jou antwoord as ‘n nuwe vraag anders kry ek dit nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement